fbpx

Hou die speelse ge-klap van stertvinne clop terwyl jy die Walvisroete in die De Hoop–reservaat stap, skryf Heleen Coertze. Die 55 km lange staproete is in die De Hoop-reservaat. Dit is naby Bredasdorp en Swellendam. Boonop is die stap een van slegs vyf maklike roetes in ons land wat deur ‘n beskermde Kaapse fynbosgebied gaan. Kliek hier om meer te lees.

Copyrighted Image. Contact marketing@dehoopcollection.co.za re: images for use.